Refuse Room Information/Vulliskamer Reëls
There are certain rules in place for the above room that we want to share with our tenants. The City of Cape Town supplies every household with two clear plastic bags every week. They are to be used for recycling and a good idea is to use one for cardboard and paper and the other one for tins and bottles. These bags are to be put in the black containers marked for recycling and the black bags with everyday refuse go into the rest of the bins. If these are full kindly put your bags on top and not on the floor. The garbage is picked up on Tuesdays when recycling bags are delivered again. Thank you for your co-operation!
Daar is reëls wat gevolg moet word in die bogenoemde kamer en ons moet dit met ons inwoners deel. Die stad Kaapstad voorsien elke huishouding met twee deurskynende plastiese sakke per week. Dit moet gebruik word vir herwinning en ’n goeie idee is om een te gebruik vir blikke en glas en die ander een vir papier en karton. Hierdie sakke word in die houers wat vir herwinning gemerk is gesit, terwyl die gewone vullis in swart sake in die res van die houers geplaas word. As die houers vol is moet die sakke bo-op gesit word en nie op die vloer nie. Vullis word op Dinsdae opgetel wanneer daar weer sakke vir herwinning gelos word. Dankie vir u samewerking!